Ivan van Rooyen volg die Leeu van Juda!

Loading player...
Johann Els gesels ons met die Lions se afrigter, Ivan van Rooyen, oor sy eie pad met Jesus en met rugby. Hy is een van die Sportbekendes wat in Karien Basson se boek, “Luister – God se Stem in My Lewe” uitgelig word.
3 Aug 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - The deeper journey of salvation

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The deeper journey of salvation.”
29 Jul 11AM 3 min

Gateway News 29 Jul

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Jul 11AM 4 min

Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13
30 Jul 11AM 4 min

Kalaharistories: Hoe genade lyk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11
30 Jul 11AM 4 min