Die Bybel Gister En Vandag - Episode 11 - Sport en Kultuur in die Bybelse tyd.

Loading player...
17 September 2023
19:00 - 20:00

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor Sport en Kultuur in die Bybelse tyd. Hulle vertel watter tipes sport het in die antieke tye voorgekom en hoe het kultuur en vermaak gewerk binne die konteks van veral die Grieke. Hierdie sport en kultuur was die agtergrondmusiek van die Nuwe Testament. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor kos in die Bybel. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae.
26 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min