Jannie Putter: bedink die goeie

Loading player...
Dan vanmiddag net na 5 is lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Bedink die goeie” uit Fil 4:8
“Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.”
28 Sep 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - The deeper journey of salvation

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The deeper journey of salvation.”
29 Jul 11AM 3 min

Gateway News 29 Jul

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Jul 11AM 4 min

Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13
30 Jul 11AM 4 min

Kalaharistories: Hoe genade lyk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11
30 Jul 11AM 4 min