Die Bybel Gister En Vandag - Episode 12 - Israel - Gister & Vandag

Loading player...
22 Oktober 2023
19:00 - 20:00

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor Israel - Gister & Vandag. In hierdie episode word die geskiedenis van Israel opgesom van die begin van die Bybelse tye tot en met vandag. Die kompleksiteit rondom die konflik word verduidelik asook die verskillende perspektiewe op die situasie. Uiteindelik moet ons bid vir vrede. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die geskiedenis van Jerusalem. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae en deel ’n vreemde interessante feit oor die Bybel.
23 Oct 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min