Wynand du Preez - Afhanklikheid van God

Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Vandag se tema: Afhanklikhied van God
12 Dec 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: Hoe genade lyk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11
30 Jul 11AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.”
28 Jul 10AM 5 min

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar

Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van…
22 Jul 10AM 12 min