Ps Japie Venter: Wat is die hoop van jou roeping?

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is die hoop van jou roeping?” uit EFÉSIËRS‬ ‭1:18‬
“verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is;”
30 Jan 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.”
28 Jul 10AM 5 min

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar

Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van…
22 Jul 10AM 12 min

Kalaharistories - Naderstaan

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19.
23 Jul 11AM 6 min