Spreeklewe - Ons is onderworpe aan die owerheid van die land

Loading player...
Wat is ons as gelowiges se verantwoordlikheid wanneer dit kom by die verkiesing. Kan ons sê ons was ons hande in onskuld wanneer dit kom by die owerheid wat regeer?
24 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min