Agri-skoue wat plaasvind regoor Suid-Afrika
--:--
Pieter Möller berig oor Agri-skoue wat plaasvind regoor Suid-Afrika en ook 'n ekonomiese inspuiting bring vir plaaslike gemeenskappe.