Clocolan geldinsamelingsprojek

--:--
Pieter Möller gesels met 'n landbouleier van Clocolan in die Oos-Vrystaat, wat die kleinste distrik in Sentraal Suid-Afrika is, maar 'n geldinsamelingsprojek van stapel gestuur het, om die hele gemeenskap te help.
11 Feb 2024 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Unieke boeredag en sportgeleentheid

Pieter Möller gesels met 'n bekende leierboer in die Suid-Vrystaat oor 'n unieke boeredag en sportgeleentheid wat later vanjaar op 'n plaas in die omgewing gehou word.
8 Jul 1AM 3 min

Bek-en-klouseer in die buiteland

Pieter Möller berig, dat te midde van die uitdagings in SA oor bek-en-klouseer uitbrekings, ander lande ook nou gevalle aangeteken het.
7 Jul 12AM 1 min