Prieska boeredag

--:--
Een van die grootste jaarlikse boeredae in die Noord-Kaap, vind op 2 Mei buite Prieska plaas. Pieter Möller het met die organiseerder gepraat oor die inhoud van die dag en wat landbouers vanjaar kan verwag.
18 Feb 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuus uit die pluimveebedryf

OFM Agri se Pieter Möller berig oor nuus uit die pluimveebedryf, ná 'n onlangse belangrike hofuitspraak.
5 Sep 3PM 1 min