Zaretha van Wyk - Episode 2

Loading player...
Zaretha vertel van haar histerektomie op baie jong ouderdom, maar in alles HOOP in die Here en sy hand oor haar lewe.
25 Feb 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Tema: Swaarkry

Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief of negatief in jou lewe kan wees, en die feit dat ons `n lewende HOOP in Jesus Christus het.
30 Aug 33 min

Santjie du Preez (Heruitsending)

`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan.
23 Aug 28 min

Katryn Loots (Heruitsending)

Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
16 Aug 40 min

Mart-Mari Kruger (heruitsending)

Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
31 May 35 min