Dit was 'n absolute FEES in die ateljee met Zoé op #WeeksdaeVibeMetVenita. Haar nuutste enkelsnit het viral gegaan op TikTok en ons kan 100% verstaan hoekom. Insecure Meisies is nie net 'n 'anthem' nie, maar jou 'go-to' karaoke TREFFER tot die einde van die jaar!
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die tweede grootste been in die liggaam? >Nuwe A-pokke inentings-veldtog van stapel gestuur. >Die gebruik van byegif as kankerbehandeling. >World Breastfeeding Week begin Vrydag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar in jou liggaam is die kleinste been geleë? >Hoe kan ons verseker ons kos is vars, veilig en skoon wanneer ons by restaurante gaan eet? >Agt babas is in die VK gebore met genetiese materiaal…
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: Waar of Onwaar – Jy kan allergies wees vir koue? >In die nuus: Babas sterk aan na skruif uit Bloemfontein hospitaal ween hipotermie >Glioblastoom-bewustheidsdag >Wêreld Slang-dag - Gesels oor die onderwerp van teengif…
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar OF Onwaar: Die spoed van 'n nies kan om-en-by 160 km/h bereik. >Eerste malariamedisyne spesifiek vir babas en kinders > Al hoe meer mense word gevra om die GROOT skuif te maak in hulle dieët…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.