OFM by Graan SA se NAMPO Oesdag 2024
Podcast · OFM
OFM is weer eens trots om deel te wees van Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dié landmerkgeleentheid op die Sentraal-Suid-Afrikaanse kalender word van 14 tot 17 Mei 2024 buite Bothaville in die Vrystaat.