Die vernietigende effek van chroniese inflammasie - Artritis

--:--
Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor die vernietigende effek van chroniese inflammasie.
22 Apr English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

MNI - Volwasse spanning en die effek daarvan op jou oudag

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja Van Wyk produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning, en met 74% van mense wat rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.
24 May 3 min

MNI - Spanning en gewigsprobleme

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor spanning en die effek daarvan op jou gewig.
23 May 3 min

MNi - Spanning by jong volwassenes

Ongeveer 74% van mense rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, daarom is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit. Die Medical Nutritional Institute plaas baie klem op die bestuur van spanning, en as jy ‘n jong werkende is moet jy vandag mooi…
22 May 4 min

MNI - Spanning, kognitiewe funksionering

Spanning affekteer enige iemand wat oorweldig voel, ook kinders. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning by kinders en die effek op kognitiewe funksionering.
21 May 2 min