Episode 18 - Slawerny
--:--
5 Mei 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode gesels hulle oor slawerny in die Ou en Nuwe Testament. Slawerny en die taal van slawerny het ’n groot invloed op die Bybel gehad. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.