Senwes vier 115 jaar!

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van die Senwes Groep wat vandag 115 jaar vier! Hy gee ʼn kykie na die afgelope finansiële jaar se resultate, gesels oor Senwes se uitbreidings na Europa en hoe dit tans met landbou in Suid-Afrika gaan.
15 May 2024 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Ons gesels met Derek Engelbrecht oor Senwes betrokkenheid in die Noord-Kaap

Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Derek Engelbrecht oor Senwes se betrokkenheid en die spore wat in die Noord-Kaap gelos word. Ons praat ook oor hoe Senwes saam met produsente werk om praktiese oplossings te bou wat ’n werklike impak in die streek maak. Dit wys hoe…
14 May 1 min

Ons gesels met Francois Coetzee oor Hartbeesfontein se Boerevereniging

Tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM vandag met die Hartbeesfontein Boerevereniging, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. Hulle het gefokus op veiligheid in die gemeenskap deur infrastruktuur en stelsels te verbeter wat help om die area veiliger te maak. Dit is spore wat lank ná die oes bly…
14 May 4 min

Ons gesels met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek.

Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek. Van beter toegang tot noodhulp tot vinniger reaksietye wys haar storie hoe belangrik hierdie tipe ondersteuning in ’n gemeenskap is. Dit is waar die spore die duidelikste wys, in mense se lewens.
13 May 5 min

Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.

OFM gesels vandag tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. Hulle het hul AgriRewards+ uitbetaling gebruik om ’n voertuig te omskep in ’n noodreaksie-eenheid wat ’n groot landbougebied bedien waar hulp nie altyd vinnig beskikbaar is nie. Hulle is ook betrokke…
12 May 2 min

Ons gesels met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep.

Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep. Senwes sien landbou as meer as net produksie. Dit gaan ook oor die rol wat produsente en organisasies in hulle gemeenskappe speel. Van padinstandhouding tot inisiatiewe soos AgriRewards+ fokus Senwes daarop om saam…
11 May 1 min