Paulette bemoedig ons verder deur haar getuienis. Dis `n seisoen van oor begin in baie areas van haar lewe, maar in wie se krag - self of in God se krag. Sy leer hoe om "distractions" minder te maak en nader aan die Here te leef. Sy vertel ook van…
Paulette is `n vrou wat leef in diepe afhanklikheid van die Here. Sy vertel van haar tyd in Zimbabwe, die krag van woorde, 12 jaar van hakkel. Sy is onbeskaamd eerlik oor haar pad met Hom.
After two years William is back in the studio with me. What a passionate follower of Jesus with a heart for the young men of South Africa. WE talk about the current situation regarding the youth, how they play a pivotal role to rebuild South Africa in their true identity…
Ursula se getuienis gaan verder oor die Here se absolute genade en getrouheid in haar lewe. Die Here seen haar met `n tweede man, na die afsterwe van Willie. Sy vertel ook oor haar arseen vergiftiging, groot uitdagings by Pampoenkraal, maar altyd die Here se genade.
Ursula is `n formidabele vrou, geanker in die Here. En dis net HY wat haar kon deurdra nadat sy haar man, pa, broer en suster in `n paar jaar uitmekaar verloor het. En met dit alles saam `n groot suksesvolle boerdery moes hardloop. Wees gereed om geinspireer te wees.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.