Storie van hoop I Rene Pretorius I Oorkom vrees

Loading player...
Vir 20 jaar lank het Rene Pretorius as pastoor mense gehelp om hulle vrees te oorkom voordat sy haar eerste angsaanval gehad het. Hier moes sy leer om God te vertrou om haar te help.
23 May 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min