Neil se getuienis gaan verder oor hoe die Here met hom praat en leer om Sy stem te gehoorsaam eerder as om `n people pleaser te wees. Hy moet belangrike maar moeilike gesprekke he en die Here lei hom tree vir tree deur uitdagende situasies.
Aangrypende getuienis van Hannelie, `n mediese dokter wat voltyds in bediening was saam met haar man en twee kinders in `n geslote land in die 10-40 Venster. Tydens `n aanval op hulle huis, het sy haar man en kinders verloor. Sy vertel oor haar pad van herstel, watse uitdagings sy…
42 jaar voltyds in die bediening, betrokke met die Jesus-film. Amerika, Frankryk, weer Amerika, toe in Afrika. Vir God is niks ontmoontlik nie. Luister na hierdie getuienis en word versterk en aangemoedig in jou geloof. Hulle het Jesus-film opleiding gedoen in klomp lande en daarmee saam ook dissipels gemaak.
Willie en Marie kom deel hulle lewensverhaal, hoe die Here hulle twee bymekaar uitgebring het, hoe hulle voltyds in bediening betrokke geraak het by Campus Crusade, en getuienis op getuienis van die Here se getrouheid in hulle lewens.
Wat `n aangrypende getuienis van chroniese migraines, leukemie diagnose, naby-doodse ervaring, genesing van leukemie, survivors guilt, BUT GOD in everything.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.