Johann Els gesels met een van ons luisteraars, Johan Nothnagel, oor hoe die Here hom gaan haal het op ‘n donker plek van sonde en vrees, en sy lewe omgedraai het
30 Jul 2024 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #4 - Vriendskap
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.”
Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van…
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.