Spreeklewe - Dankbaarheid

Loading player...
'n Lewe van dankbaarheid
Mother Teresa taught us this when she said, “Gratitude to God is to accept everything, even my problems, with joy.” She did not say we have to love the problems themselves, but to accept them with joy.
Dis daarom dat Paulus dankbaarheid amper as opdrag, as ‘n voorskrif aanbeveel, amper soos
medisyne teen allerlei lewenskwale – dokters en sielkundiges wys juis daarop dat dankbaarheid
mens fisies, emosioneel en geestelik gesond kan maak! Dis daarom iets wat ons elke dag moet
inoefen, ‘n gesindheid wat ons moet aanleer, onsself doelbewus aan moet herinner: “Wees in
alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag” (1
Tessalonisense 5:18).
31 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min