Spreeklewe - Geloof, Hoop en Liefde

Loading player...
1 Kor 13:13 En nou:
geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.
En die grootste hiervan is
die liefde!
7 Aug 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min