Die Real Brekfis gesels met Anroux Marais, minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid in die WesKaap.

Loading player...
Ons het gesels met Anroux Marais, minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid in die WesKaap. Sy het gepraat oor die statistiek van 80,000 moordsake en 61,000 verkragtingsake wat gesluit is vanaf 2018 weens onvoldoende bewyse. Ook het sy die gemeenskap om te bel na 0800428428 vir hulp.
13 Aug 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min