Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 01 Julie 2024

Loading player...
Deon en Karin stel hulleself bekend. Deel hulle visie is om gesonde gelukkige huwelike en gesinne maksimaal toe te rus met Goddelike beginsels en Verhoudingsvaardighede.
Hulle gesels oor die Joodse tradisies en voorbereiding tot en met die ondertekening van die Ketubah – (huwelikskontrak).
1 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min

Die vroue van die Bybel

Erken jy jouself as vrou dalk in een van hierdie verhale van bekende vroue van die Bybel.
10 Aug 1 hr 31 min