Die Real Brekfis gesels met sosiale media kenner, Magriet Groenewalt

Loading player...
Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is onlangs bekend gemaak. Dit staan nou op 32,9%. Dit beteken 8,2 miljoen mense is werkloos.
Magriet Groenewalt, sosiale media kenner het met die Real Brêkfis (06:00-09:00) se Neville D en Benescke Janse van Rensburg gesels oor praktiese wenke vir jou wat soek na werk (waar begin mens) of vir jou wat opsoek is na ander strome van inkomste.
Vir meer inligting, besoek Magriet Groenewalt by www.magriet.co of Whatsapp na 0827710749.
Magriet se sosiale media: Instagram is @magriet.co en Facebook Magriet Groenewald
15 Aug 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min