Die Real Brekfis gesels met Jo Black

Loading player...
Die Real Brekfis-span (06:00-09:00) se Neville D en Benescke gesels met Jo Black oor hulle vinnge uitstappie na Perth, Australia en die opwindende naweek wat voorlê vir hulle, die Springbokke, en Dricus Du Plessis.
16 Aug 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min