LIFTKLUB | Kar-i-oki met Tobie Cronje

--:--
Kar-i-okie met Tobie Cronje| Kom 'Kar-i-okie' saam Tobie Cronje en ons Lift Klub span Mike Potgieter & Rouchelle Liedemann op Radio Tygerberg 104FM (15:00-18:00)
Skakel in op Radio Tygerberg 104FM tussen (15:00-18:00) vir die Lift Klub saam Mike & Rouchelle. #radio #Liftklub #christianmedia
22 Aug 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Karen Hodges van Limitless

Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
24 Jul 11 min

LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Rechaux Browne van Die brug

Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis. Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers Is die ma van agt kinders tussen…
8 Jul 14 min