Die Real Brekfis gesels met Ashley Potts, wyksraadslid vir Rocklands in Mitchells Plain

Loading player...
Die afgelope naweek het die Radio Tygerberg span ontmoet met sowat 250 gemeenskapleiers in MitchellsPlain vir die bekendstelling van die Healing the City-veldtog. Daar is planne gemaak om saam teen bendegeweld op die Kaapse Vlakte op te staan. Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke Janse van Rensburg het met Ashley Potts, wyksraadslid vir Rocklands in Mitchells Plain gesels.
26 Aug 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min