Die Real Brekfis gesels met Dr Lizelle Grobler

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het gesels met Dr Lizelle Grobler, gesertifiseerde profileerder en forensiese psigofisioloog met 'n PhD in Metafisiese wetenskap oor haar werk in die polisie en hoe sy haar vaardighede vandag gebruik om uit te vind as iemand vir ons jok.
3 Sep 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min