Die Real Brekfis gesels met legende Steve Hofmeyer

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het gesels met legende Steve Hofmeyer oor sy 60ste verjaarsdag en die Ikoon-konsert wat op 29 Maart 2025 plaasvind.
4 Sep 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min