Spreeklewe - God is steeds God in jou seer

Loading player...
God is steeds God in jou seer en hartseer. Hy is die trooster en Sy liefde en genade wat alle verstand te bowe gaan dra jou deur daai moeilike tye. Selfs al verstaan ons nie die hoekom nie
In Matteus 6:18 lees ons immers: “Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.” In Spreuke 21:3 lees ons: “Die Here verkies dat 'n mens doen wat regverdig en reg is eerder as dat jy offers bring.” En in Jesaja 26:7 staan geskryf: “Die pad van die regverdige is reguit, U maak sy pad gelyk.”
4 Sep 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min