Jacques Papenfus

--:--
Jacques kom deel sy getuienis en sy bediening - Moeggesukkel - wat fokus op God se koninkryk, die wees en die arme. Maak gereed om geinspireer te word.
1 Sep 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Janika van Loggerenberg

Janika kom vertel haar hartroerende verhaal van HOOP in Jesus te midde van swangerskap uitdagings, PCOS en `n miskraam.
3 Aug 29 min

Zaretha van Wyk

Wat `n fees om weer vir Zaretha op die program te he. Sy kom gesels oor haar betrokkenheid by Nuwe Lof. Dan ook oor haar liedjie Behoort, wat sy en Stella saam geskryf het, en wat dit beteken om regtig aan die Here oorgegee te lewe.
27 Jul 45 min

Neil van Wyk (Episode 2)

Neil se getuienis gaan verder oor hoe die Here met hom praat en leer om Sy stem te gehoorsaam eerder as om `n people pleaser te wees. Hy moet belangrike maar moeilike gesprekke he en die Here lei hom tree vir tree deur uitdagende situasies.
20 Jul 35 min

Hannelie Groenewald

Aangrypende getuienis van Hannelie, `n mediese dokter wat voltyds in bediening was saam met haar man en twee kinders in `n geslote land in die 10-40 Venster. Tydens `n aanval op hulle huis, het sy haar man en kinders verloor. Sy vertel oor haar pad van herstel, watse uitdagings sy…
8 Jun 31 min

Willie en Marie Erasmus (Episode 2)

42 jaar voltyds in die bediening, betrokke met die Jesus-film. Amerika, Frankryk, weer Amerika, toe in Afrika. Vir God is niks ontmoontlik nie. Luister na hierdie getuienis en word versterk en aangemoedig in jou geloof. Hulle het Jesus-film opleiding gedoen in klomp lande en daarmee saam ook dissipels gemaak.
1 Jun 30 min