Die Real Brekfis gesels met Dr. Pieter Henning oor die Screen Her, Save Her veldtog van Atterbury Trust.

Loading player...
Prevention is better than cure. Hierdie woorde geld vir borskanker. Die Real Brêfis (06:00-09:00) se Neville D en Benescke het gesels met Dr. Pieter Henning oor die Screen Her, Save Her veldtog van Atterbury Trust. Volgende week (16-20 September 2024) kan jy van Maandag tot Vrydag by die Richmond Corner Winkelsentrum in Milnerton ’n gratis skandering doen. Klik hier om ’n afspraak te maak:

https://calendly.com/breastcancerscreening/richmondcorner
10 Sep 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min