Die Real Brekfis gesels met Margit Meyer-Rödenbeck

Loading player...
Kunste is gesond | Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke (06:00-09:00) het gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor hoe sy voel oor die regering se R20 miljoen wat in die volgende twee jaar gebruik gaan word vir nuwe produksies. Sy sê mense wil stééds lag!
Margit se produksie, Ouma speel hierdie Sondag by Die Boer in Durbanville.
#kunsteislewendig #inspirasie #motivering #christenstem
13 Sep 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min