#WeeksdaeVibes met Venita - 9 September

Loading player...
Wayde Saxby van die Saxby Twins het die week se VIBES afgeskop op #WeeksdaeVibes met Venita. Hy het ’n vinnige gesprek met Venita gehad oor hulle nuwe liedjie “Give Me Everything”.
9 Sep 2024 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min