#WeeksdaeVibes met Venita - 10 September

Loading player...
Hy is nie ’n vreemdeling wanneer dit kom by #WeeksdaeVibes nie. Keanan Eksteen het sy nuutste enkelsnit “Undercover” met Venita gedeel en sy planne vir die volgende paar enkelsnitte wat kom.
10 Sep 2024 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min