Van egbreuk tot versoening

Loading player...
Deon en Karin gesels met Brink en Alet Gardner, die stigterslede van die bediening Huweliksfokus. Twee pragtige suksesvolle mense se huwelik gaan deur stormwaters vir etlike jare. Alet hou vas aan God en Sy beloftes, bly in haar huwelik ongeag die verwerping wat sy op 'n daaglikse basis beleef het. God het 'n ontmoeting met Brink wat lei tot n Paulus bekering en van daar af begin hulle indiens van God staan en help duisende huwelike om te versoen
7 Oct 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min

Die vroue van die Bybel

Erken jy jouself as vrou dalk in een van hierdie verhale van bekende vroue van die Bybel.
10 Aug 1 hr 31 min