Episode 22 - Hoe lees ’n mens die Bybel verantwoordelik?
Loading player...
1 September 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode word daar gefokus op hoe ’n mens die Bybel verantwoordelik kan lees. Hulle gesels oor verskillende literatuursoorte, konteks en waar ’n mens goeie bronne kan vind om jou met jou Bybelstudie te help. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.