Episode 23 - Hoe moet ’n mens die boek Openbaring lees?
Loading player...
13 Oktoberber 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode gesels hulle oor die boek Openbaring. Wat is apokaliptiek? Hoe lees ’n mens dit? Wat is die verskillende benaderings tot die verstaan van die boek Openbaring? Hoe interpreteer ’n mens die simboliek? Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.