Waarna moet jy uitkyk indien jy weer iemand in jou lewe wil toelaat?

Loading player...
Soekie gesels vandag saam met ons oor die afsterwe van haar man Johan 5 jaar gelede, hoe haar rouproses gelyk het en hoe sy vorentoe as alleen vrou haar pad moes stap, nuwe paaie en uitdagings op hierdie pad, maar haar liefde vir Jesus dra haar musiek bediening nog steeds. Sy praat oor die belangrikheid van musiek in 'n gesin. Haar bediening en hoekom sy dit doen.
14 Oct 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min

Die vroue van die Bybel

Erken jy jouself as vrou dalk in een van hierdie verhale van bekende vroue van die Bybel.
10 Aug 1 hr 31 min