Ons gesels met Melissa Roos oor hierdie belangrike onderwerp en vier saam met haar die vrystelling van haar droom " Lumina" By Lumina help sy mense d.m.v. persoonlike afrigting - sodat elkeen kan ontdek wie God hom/haar gemaak het. Daar is ook emosionele intelligensie-ontwikkeling asook die bekende "Strengh finder" toetse…
René en Odette van Gods workshop kuier saam in die ateljee.... Wanneer jy volgens reël-gebaseerde godsdiens lewe, aktiveer dit dele van die brein wat boekhou van reg en verkeerd en die genade konsep kan verlore gaan, maar jou opregte verhouding met God vernuwe jou denke en dan word liefde geaktiveer.
Ons gebruik hierdie woorde so maklik. Genade ontken nie familie gesiedenis nie, dit onderbreek dit, want genade staan bo alles geskryf Deon & Karin gesels saam met pastoor René Changuion.
Baie klein dingetjies kan jou huwelik so seermaak dat jy voel jy moet skei. Die goeie nuus is daar is regtig antwoorde uit God se woord vir al jou uitdagings. Toets jouself of jy bydra to die vreugde of seer in jul verhouding.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.