Episode 24 - Wat het tussen die Ou - en Nuwe Testament tydperk gebeur?

--:--
10 November 2024
19:00 - 20:00

Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Wat het in die tydperk tussen die Ou Testament se einde en die Nuwe Testament se begin gebeur? Dit is die onderwerp van hierdie insiggewende gesprek wat stilstaan by die herbou van die tempel, die Persiese en Griekse geskiedenis tot by die Romeine. Daar word ook verduidelik wat die Apokriewe Boeke is. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
11 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 31 – Pinkster

8 Junie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van…
9 Jun 28 min

Episode 30 – Dissipelskap

4 Mei 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op dissipelskap in die…
5 May 35 min

Episode 29 – Die betekenis van die Paasfees

13 April 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die Paasfees se…
14 Apr 28 min

Episode 28 – Die stede van die Nuwe Testament

16 Maart 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr. Zander van der Westhuizen met Prof Stephan Joubert oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die stede van die…
17 Mar 40 min

Episode 27 – Siekte en genesing in die Bybel

Episode 27 – Siekte en genesing in die Bybel 9 Feb 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens…
10 Feb 34 min