Die Real Brekfis gesels met Suster van Klininurse, Hannie Williams.

Loading player...
Vandag was Diabetesbewusmakingsmaand en die Real Brêkfis-span het gesels met Hannie Williams, suster van Klininurse wat haarself toewys om mense in te lig en op te voed rondom diabetes.
14 Nov 2024 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min