Christi van Niekerk

Loading player...
Annelie gesels met die sangeres, kinderboekskrywer, digter en liedjie skrywer Christi van Niekerk oor die liedjie wat sy vir Laurika Rauch geskryf het en haar nuwe enkelsnit "Klop"
18 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min