Die Real Brekfis gesels met Sendeling en Pastoor, Sias Le Roux

Loading player...
Jesus se groot opdrag was dat ons moet uitgaan en mense dissipels maak. Emerge missions School doen dit al vir jare. Vanoggend gesels ons met sendeling en pastoor Sias Le Roux. Volgende week is sy 25ste keer dat hy Nepal toe gaan.
28 Nov 2024 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min