Die Real Brekfis gesels met Motiveringspreker en lewensafrigter, Lynette Beer

Loading player...
Ons tel die dae af tot Kersfees. Kerstyd is vir sommige 'n heerlike tyd. Vir ander is dit iets wat jou 'n knop op die maag gee. Die Real Brekfis (06:00-09:00) met Neville D, Benescke en Francois het gesels met Lynette Beer, motiveringspreker en lewensafrigter oor hoe jy dit beter kan hanteer.
4 Dec 2024 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min