Perspektief - 11 Des 2024

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Dr Danie Langner, Hannes Noëth en Jan Bosman gesels oor Die Gelofte en Geloftedag 16 Des 2024
11 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

'n Teologie van Vrede

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die…
18 Mar 55 min

Alle oë op die Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel
11 Mar 53 min

Misdaad in SA & Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is
4 Mar 54 min