Dr Gustav Gous: Meetinstrumente in verhoudinge

Loading player...
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Meetinstrumente in verhoudinge.”
10 Dec 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Jy moet iets doen

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11.
21 Jan 9AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Sy boodskap aan Sardus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna.
2 Jan 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Tiatira

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira
26 Dec 2024 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyer - Sy boodskap aan

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum
19 Dec 2024 10AM 6 min