Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika?

--:--
Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel.
15 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die tyd is min...

Jannie Pelser en gaste, Prof Hennie Stander, Prof Fanie Snyman en Prof Jan-Albert van den Bergh, gesels in vandag se Perspektief, oor die koms van Jesus
17 Sep 52 min

Wat behels egte medemenslikheid?

Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid
3 Sep 51 min

'n Paradigma skuif in die wereld...

Jannie Pelser en gaste, Prof Anton van Niekerk, Prof Pieter Duvenhage en Prof Dirk Kotzee, gesels vandag oor die paradigma skuif wat besig is om te gebeur wereldwyd
27 Aug 50 min

Nasionale Dialoog vervolg...

Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Gert van der Westhuizen, Riaan van den Berg en Barend le Grange, gesels vandag verder oor die Nasionale Dialoog
20 Aug 49 min