Spreeklewe - Die maat waarmee jy oordeel

Loading player...
As gelowiges is ons nie veronderstel om te oordeel nie en tog doen ons dit graag...
In Matteus 7 waarsku Jesus ons self dat ons moet versigtig wees om te oordeel want soos ons oordeel sal ons geoordeel word
“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word."
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min